Ouma se Winkel

OUMA SE WINKEL vir tradisionele tuisgebakte vars produkte.

Melktert, koek, pasteie, rolkoeke, kolwyntjies (‘cupcakes’), beskuit en nog baie meer!

Ons bakkery is geleë in die ‘Okovango Junction’ industriële gebied, Brackenfell.

Hier spesialiseer ons in heerlike tradisionele soet- en soutgebakte produkte.

Ons streef daarna dat ons kliënte uit ons winkel stap met iets vir hulle eetlus sowel as vir hulle siel.


Koeke

Ons spesaliseer in 'n groot verskeidenheid groottes en variasies van sjokolade en vanilje koeke.

Soetgebakte produkte

Hier kan u alles vanaf sappige koeksusters tot romerige roomhoring'tjies vind. Hier is iets vir elke soettand se voorkeure.

Soutgebakte produkte

Ons het 'n groot variasie van verskillende klein southappies, maar ons wenproduk is ons vleispasteie. Ons vleispasteie is gevul met vleis en sal enige honger vinnig ore aansit.

Ouma se Winkel

K1, Kenwill Drive
Okovango Park, Brackenfell, 7560

Tel: 021 982 3512

sales@oumasewinkel.co.za

Besoektye

Maandag tot Vrydag: 8vm to 5:30nm

Saterdae en publieke vakansiedae: 8vm to 2:00nm

Sondae: Gesluit